Bambara | |
---|---|
Bambara in die Bo-Sénégalrivierbekken, 1890. Illustrasie uit Kolonel Frey se Côte occidentale d'Afrique, 1890, Fig.49 bl.87 | |
Totale bevolking: | 9 773 380 (2019) |
Belangrike bevolkings in: | Mali, Guinee, Senegal, Burkina Faso, Niger, Ivoorkus, Mauritanië |
Taal: | Bambara, Frans |
Geloofsoortuiging: | Islam |
Verwante etniese groepe: | Ander Mandé-volke soos Dyula, Mandinka en Soninke |
Die Bambara (Bambara: Bamana of Banmana) is 'n etniese groep inheems aan Wes-Afrika wat Bambara as moedertaal praat. Hulle bly veral in die lande Burkina Faso, Guinee, Ivoorkus, Mali, Mauritanië, Niger en Senegal.[1][2] Die Bambara is die grootste etniese groep in Mali met 34,1% van die totale bevolking.[3]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search